Twee lewens, twee harte, twee siele word een.
My mooiste dag ontvou elke dag saam met jou, wanneer ek wakker word en besef ek het nog ’n kans gekry om te lewe, meer nog om geluk te vind, ’n kans om lief te hê, om te lag en ons vreugde saam te vier. Om die wêreld met sy uitdagings saam met jou aan te pak en elke dag uit dankbaarheid te kan leef. Om dinge reg te maak, te gee en te help, om lief te wees vir jou en ons gesin. Jy my liefie is my geskenk van God, jy is baie spesiaal vir ons.
Daarom wil ek vir jou sê dankie, dankie dat jy deel is van ons lewe, dankie dat jy ons lewe verryk. Dankie dat jy die leiding neem, met my hand in joune is dit ’n voorreg om elke dag tree vir tree saam met jou alles te ontdek. Jou voetspore lê diep in my hart….
Ek is opgewonde om ’n nuwe lewe saam met jou te begin.
My vers vir ons my lief is:
october
Month Long Event (january)
Oops ons RSVP datum is al toe! Skakel Lizelle vir hulp
Trek julle partytjie skoene aan hier kom 'n groot kuier!Verander my RSVP asb!
Engen Diensstasie op jou linkerkant
Hazeldean winkelsentrum op jou linkerkant
Bafana winkel op jou linkerkant
Stoffel se Troffel op die linkerkant
Swawelpoort op die regterkant
Kyk uit vir ’n teken wat sê Betshan, draai regs (daar is ook ’n Tiegerpoort teken).
Ry vir 3.7km op die teerpad, verby Nkwe , Betshan & die Observatory, draai links by Plot 160-Imperfect Perfectionse teken is op die linkerkant (as jy op die grondpad is dan het jy te vêr gery.
Ry 300m. Die ingang is op jou regterkant by die 2de hek. Hierdie hek het ’n klip sekuriteitshuisie aan albei kante van die hek (net voor die grondpad)
Kontak gerus vir Lizelle op:
creative@attooh.co.za | 083 366 7662